2 thoughts on “50 Courses in 60 Seconds: Nathan Myhrvold feeds Ferran Adrià”
Dankie dat ek jou nuus kan deel en jou resepte kan geniet. Ja, Sophia en ek ken mekaar goed. Sy het grootgeword in Douglas. Ek en haar ma was goeie vriende….saam in VLV ook gewees daardie jare. Ek is so trots op Sophia wat haarself so uitleef in die Libanese kos. Dis so kosbaar…haar moeder ( ook ‘n huishoudkundige gewees) sou baie trots op haar wees.

Dankie liewe Nettie.